Benoni Small Farms, Benoni Property for sale – – Smallholdings by : Karin Holm
- ZAR $4,800,000
- ZAR $4,800,000
Description
Ons verwysing: WP-B-02 BAIE POTENSIAAL!!!!!
WP-B-02 – As jy verlang na ‘n stukkie Kaap in Gauteng is hierdie die plekkie vir jou. Dis stil, idillies en waterryk en slegs 15min van die R24. ‘n "Last Gem" in sy soortnog so naby 2 stede. Hierdie 45 akker welige stuk grond het ‘n 580 m², 85% klaar geboude huis op, asook 2 x 2 slaap en 2 badkamer kothuise. 3 kommersiele hoenderhokke en 1 broeihok, 1 stoorkamer, kallerhokke, melkerytjie, werkswinkels en 4 x dakhoog geboude woonstelle. Potensiaal. potensiaal!!!!!! Dan is daar ook ‘n fontein wat ‘n sementdam voer, 3 x boorgate en 2 idilliese damme. Een waaroor die hoofhuis kyk. ‘n Moet beleef. Vrede en rus.
Click here for full detail
Agency: Heymans Properties
– www.heymansproperties.co.za/
![]() |
![]() |
Your Property Listings and Profile Here @ No Cost to You : eMail
Details
Address
-
City: Benoni
-
State/county: Gauteng
-
Country: South Africa
Contact Information
- Global viewr
Global Audience.



